Suid-Afrikaanse algemene verkiesing van 1929


Suid-Afrikaanse politiek
Parlement van Suid-Afrika
Nasionale Vergadering
Nasionale Raad van Provinsies
President
Adjunkpresident
Ministers
Speaker van die Nasionale Vergadering
Opposisieleier
Politici
Politieke partye
Konstitusionele Hof
Hoogste Hof van Appèl
Hooggeregshof
Verkiesings

Die Suid-Afrikaanse parlementsverkiesing van 1929 het op 12 Junie 1929 plaasgevind.[1] Tydens die verkiesing is 148 verteenwoordigers vir die Volksraad van Suid-Afrika verkies. Die Nasionale Party onder leiding van generaal Barry Hertzog wen die verkiesing met 'n volstrekte meerderheid. Samewerking tussen die Nasionale Party en die Arbeidersparty in die Pakt-regering word egter voortgesit en twee ministers word uit die Arbeidersparty aangestel.

Weens 'n skeuring in die Arbeidersparty is slegs agt van hulle politici vir die parlement verkies, waarvan slegs 4 in die regering gedien het.[2]

  1. "Elections in South Africa". African Elections Database (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 2 Mei 2020. Besoek op 21 Februarie 2016.
  2. The South African Constitution, bladsy 135

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne